Wie is Ons

My nooi is in 'n nartjie, my ouma in kaneel. So is Vinkel en koljander 'n perfekte kombinasie. Kaelyn van Biki Byte Bistro en kunstenaar Susan Greyling. 

Die ambisieuse, inspirerende verweef met die kreatiewe en nostalgiese. Nie meer net 'n droom...


Die verf palet uitgebeeld op doek, aromas en ondertone wat deurslaan. 'n Unieke versameling wyne wat vrouwees rou uitbeeld.
Donker, elegant, intens, sensueel, klassiek, temperamenteel, avontuurlustig en...o so sentimenteel.


Die verf palet en proe palet ontmoet.
  Biki Wyn

1 of 3